Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Luca se obsessie - Alma Carstens \nMiranda weier om net nog 'n merkie te word op die kerfstok van 'n lenige Italianer wat op 'n dag haar bloemiste binnestap. Liefde is nie vir haar onderhandelbaar nie. Vir hom blykbaar ook nie. \n \nBestem vir liefde - Cheryl Rogers \nOp skool was Christelle nes al die ander meisies dolverlief op Daniel Malan. Nou is hy nog aantrekliker as wat sy kan onthou, maar sy durf nie haar geluk op iemand anders se ongeluk bou nie. \n \nEk wiljou hĂȘ - Frenette van Wyk \nSugar is nou wel 'n mechanic en garage-eienaar maar sy is ook vrou. En onverwags bevind sy haar alleen saam met 'n aantreklike man op 'n 4x4-roete in 'n nag vol Bosveldsterre.