Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Pad vol dubbeltjies Madelie Human Erika weet nie Brandt le Roux is nie haar bloedbroer toe hy ná veertien jaar op die plaas opdaag nie. Jare lank spartel sy alleen, nou stap hy bloot in, en sy word by die dag kwater. Ninja in satyn Lene de Waal Jade is deel van die polisie-taakmag. Terwyl hulle op Sodwana is vir n duikoefensessie, daag die nuwe bevelvoerder op en sy weet instinktief dat hy 'n rol in haar lewe gaan speel. 'n Stukkie Hemel Frenette van Wyk Arabella aanvaar die werk as stalkneg op Elysium, nie net omdat sy so lief is vir perde, of om naby haar hemelsmooie aartsvyand, Stefan Marx, te wees nie. Sy wil haar eie plaas, Kartelrant, terugkry wat hy onder haar uit gekoop het.