Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Dina Botha, Frenette van Wyk, Alda Geers
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Duiwel in 'n snyerspak - Dina Botha
Brandt Faber is hard, onwrikbaar, onstuitbaar. Hy draaí nie doekies om nie, Leana moet hom betaal - met haar vriendskap, geselskap, haar lyf. Om wraak te neem, het sy hom nodig. Maar hý lê die reëls neer.
Droombestemming - Frenette van Wyk
Soleil Winterbach se lewe word tot stilstand gedwing in die Bosveld. Geoff Berkeman, die vreemde wildbewaarder aan wie se genade sy uitgelewer is, vertrou haar nie, dink sy is kop in een mus met Emilio Rossi.
Droomvanger - Alda Geers
Agter die orde, die granietmasker sien Rothea tog soms 'n wondbaarheid in Thinus Minnaar. Sy wil so graag deel word van sy lewe, maar hy keer. Edwina Louw ook. Net klein Nanette reik uit na haar en haar marionettewêreld.