Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Mareli Cloete, Trudy Reinhardt, Alexa Steyn
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Eindelik liefde - Marilé Cloete
Schalk en Anke is voëls van eenderse vere: albei onafhanklik, albei beroepsgedrewe. En albei het al seergekry. In Leipzig kom allerlei verborge vrese en drome na vore. En in Noorweë moet hulle 'n besluit neem.
Nie 'n trouman nie - Trudy Reinhardt
Gina kry die kontrak vir binneversiering by n groot hotelgroep. En die hotelmagnaat wat daarmee saam kom, strook nie met haar vyfjaarplan van werk en nogmaals werk om haar studiegeld terug te betaal nie.
Ompad in die vreemde - Alexa Steyn
Ná haar man se dood besluit Hermien om haar lewe te hervat. Op haar lang reis na Paternoster neem sy 'n ompad deur die Karoo. En dit is hier waar 'n bruingebrande boer haar pad kruis.