Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Dina Botha, Ilde Grove, Elsa Drotsky
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Baie Goed
Diagnose: Verlief - Dina Botha
Die drie Jordaan-broers in Maribelle se lewe is byna prinse. En al kom sy as mediese dokter terug na haar tuisdorp, het sy aan die verkeerde kant van die spoor grootgeword.
Die nuwe afrigter - Ildé Grové
Tien jaar later stap Hermien se ou buurmaatjie weer haar lewe binne as haar nuwe swemafrigter. Sy besef gou dat sy nooit opgehou het om hom lief te hê nie, maar glo nie hy voel meer so nie.
Kersiebruid - Elsa Drotsky
Die man wat Reanie liefhet, het 'n verhouding met iemand anders. En anders as Reanie, het daardie vrou nie erg aan sy tweeling nie. Gaan die man dit nooit insien nie?