Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Wilmari Jooste
Formaat: Klein Sagteband
Toestand: Baie Goed
Suster Amanda Schoeman was nog altyd iemand met 'n nugter geaardheid, iemand wat nie maklik kop verloor nie. Maar wanneer sy skielik met verlof gaan en twee dae later opdaag met die nuus dat sy pleegmoeder is van 'n pasgebore tweeling, vermoed haar kollegas onraad.
Maar hoe kan sy aan Bertus Maree en die ander personeel verduidelik watter omwenteling haar lewe oornag ondergaan het? Boonop vermoed sy die sleutel tot haar toekoms lê hier, in dié hospitaal.
Sy naam is skynbaar Stefan Malan, en volgens Bertus ly hy aan ernstige amnesie. Sy het geen keuse nie, besef Amanda. Sy sal hom moet vergesel na Kaapstad, en na hom omsien tot die dag dat hy sy geheue herwin ...