Roofvoëlgids Van Suider-Afrika
About This Book
Condition & Size
Roofvoëlgids van Suider-Afrika
Ulrich Oberprieler
Extra Large Paperback
Die pragboek handel slegs oor die roofvoëls van Suider-Afrika en is in 5 afdelings verdeel. Die afdelings sluit in: algemene biologie, roofvoëlgroepe, spesiebeskrywing, verwarrende voëls en verwysings. Elke roofvoëlgroep, met sy onderskeie spesies, word op sy eie behandel en beskryf met bondige inligting oor afmetings, verspreiding, voorkeurhabitat, kos en status. Op bladsy 9 word die uitleg van die spesiebeskrywings bespreek. Pragtige, duidelik foto's illustreer die verskille tussen die volwasse, onvolwasse, mannetjie- en die wyfievoëls. Kleursketse en kleurfoto's beeld die voëls in vlug uit. Die afdeling oor verwarrende voëls lys die beskrywing asook die kenmerke van elke spesie puntsgewys vir maklike verwysing. Baie handig ook is die ou en nuwe "Robert-nommers" wat gegee word. Die boek is maklik verstaanbaar en gebruikersvriendelik. Beide beginners en gesoute voëlkykers sal die boek kan gebruik en geniet.
About Readmatter Online Used Bookshop
Born from a dream during the heart of the COVID-19 pandemic, ReadMatter has blossomed into one of South Africa s premier online used bookstores. Operating from three strategic depots in Gauteng, we diligently deliver hundreds of books weekly, illuminating minds and enriching souls and bringing the joy of reading to every corner of the nation. Our shelves boast roughly 10,000 books and 4,000 authors at any moment, with an additional 100,000 unlisted treasures available upon request. Can't find what you're looking for? Allow us the privilege to unearth it for you! At ReadMatter, a portion of every sale is lovingly donated to a variety of causes supporting the aged, the vulnerable, and animal conservation. Join us in turning pages and transforming lives, one story at a time.