Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hartman Swiegers restaurantier en topsjef word tydens die openingsaand van sy spogrestaurant Tydloos vermoor. Watter van die uitsoekgaste is verantwoordelik? Of is die moordenaar dalk een van die kombuispersoneel? n Skreeusnaakse whodunnit met verskeie kinkels wat afspeel in die plaaslike restaurantbedryf.
TITLE: Rooi Haring
AUTHOR: Schoombie, Schalk
SKU: 9780798175654
PUBLISHER: Human & Rousseau
DATE PUBLISHED: 2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 349
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 234x150
WEIGHT: 500 gr