Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hartman Swiegers restaurantier en topsjef word tydens die openingsaand van sy spogrestaurant Tydloos vermoor. Watter van die uitsoekgaste is verantwoordelik? Of is die moordenaar dalk een van die kombuispersoneel? ân Skreeusnaakse whodunnit â" met verskeie kinkels â" wat afspeel in die plaaslike restaurantbedryf.
TITLE: Rooi Haring
AUTHOR: Schoombie, Schalk
SKU: 9780798175654
PUBLISHER: Human & Rousseau
DATE PUBLISHED: 2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 349
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 234 x 150
WEIGHT: 500 gr