Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe boek, Sagteband. 415 bls. ROOI JAN 5 boeke nommers 17 tot 20 saamgevat in 'n omnibus - Die swart Arend; Die Skedekraers; Die Valk; Nag van Onheil. Herdruk van die oorspronklike boekies. Boek 1 tot 5 is ook al beskikbaar (maw 1 tot 20 van die oorspronklike).