Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
“Die Skrik van Grensland”
Rooi Jan, No. 1
Die begin van die avonture. Rooi Jan, Leeu en Blits is saam die mees gevreesde gevaar in Grensland, waar hulle die hordes anderkant die Visrivier op hul plek hou.
Hiee-e-e-haa-a-a-hoee-e-e-e!
Nuwe, geredigeerde uitgawe - gepubliseer deur Groenheide Boeke.
(18,5cm. x 12,5cm., 133 bladsye.)
Avontuurverhale vir jonk en oud!
Kliek hier vir die volle reeks.
Posgeld is as volg:
———
R14,10 vir gewone briefpos; of
R30,20 vir geregistreerde briefpos.
Vra asseblief vir ander of gekombineerde tariewe/dienste