Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Baluba is nog nie klaar met Grensland nie en hierdie rondte maak hy gebruik van ’n dodelike gifstof om die grensboere en trekkers uit te roei. Vir al sy krag is Rooi Jan magteloos teen so ’n gevaar, maar hy en Jeanette moet maar net probeer om die geslepe toordokter te keer voordat almal in Grensland sterf.
(Hierdie boek volg op Jagters van die Wit Hart.)
• • •
Eerste uitgawe, derde druk, 2017.
Sagteband, 18.5cm × 12.5cm, 144 bladsye.
ISBN: 978-0-9922073-1-1.
Geskik vir ouderdomme 12+ jaar.