Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Kondisie: Die sagteband boek is in n swak toestand. Die boek is volledig maar die buite blaaie het verlore geraak. Insek skade aan voorblad. Die papier het vergeel met ouderdom. Indien u enige vrae het kontak my asb per e-pos. Ek is nie n kenner op die gebied nie maar sal my bes probeer om u vrae te beantwoord.
Die boek word verkoop soos gesien op foto's
Afmetings:16.5cm x 11cm x 1.5cm
Bladsye: 187
Gewig: 250g
Dankie vir die belangstelling, sien ook my ander aanbiedinge!