Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
derde druk 1980 hardeband met stofomslag 116 bladsye, die stofomslag is verweer soos te sien op die foto, die hardeband het effens geskuur aan die onderkant en het n klein duikie aan die bokant voor, naam voor in boek, op die heel laaste skoon bladsy is daar penmerke - sien foto onder - op bladsy 7 is daar n enkele penstrepie enkele geel vlekkies weens ouderdom, binding goed, versending R25 in RSA-geen oorsese versending