Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die derde roman in François Bloemhof se Rooi Luiperd-reeks is gewaarborg om weer die adrenalien vinnig te laat pomp. Mark Steyn is agent Rooi Luiperd, een van Die Fabriek se agente en ook lid van die Groot Vyf ¬ met rooi klaring, wat daarop neerkom dat jy tydens n sending voor die voet kan doodmaak solank jy dit later kan regverdig.
ISBN: 9780798151184
Pages: 261
Paperback
Human & Rousseau, 2010
Good condition
B61