Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Swart Luiperd #10: Rooi Maskers, deur Braam le Roux
Die Swart Luiperd en maats is opsoek na avontuur in die Kaokoveld van Suidwes-Afrika, want daar is die wêreld nog oop en vry. Gou blyk dit egter dat hierdie gebied ook die skuilplek van die wrede bende van die Rooi Masker te wees, wat meer in die skild voer as net diamante smokkel en speurders vermoor.
Heruitgawe deur GROENHEIDE BOEKE.
BOEKE IS TERUG VAN 'N BOEKWINKEL, DUS MET PRYSPLAKKERS EN RAKMERKE.