| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Ouma het vir Doortjie 'n pragtige rooi rok vir Krismis gemaak. Sy is so opgewonde dat sy besluit om die rok sommer al 'n dag vroeer aan te trek om water by die windpomp te gaan haal en haar skilpad te voer.
TITLE: ROOI ROK
AUTHOR: VANDERWALT,D
SKU: 9781485308553
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 01/10/2018
BINDING: Hardback
CONDITION: New