| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
'n Oorsig van Breyten Breytenbach se mees erkende liefdesgedigte wat oor dekades en kontinente strek. Die versameling is chronologies geplaas en onthul die lewe van 'n nomade 'n jong digter wat van Kaapstad na Parys verhuis het, in ballingskap gewoon het, toe in Suid-Afrika gevange geneem is en uiteindelik 'n tuiste in die buiteland gevind het. Die versameling is saamgestel deur mede-digter en bekroonde romanskrywer, Charl-Pierre Naudé.
TITLE: ROOIBORSDUIF GEDIGTE OOR DIE LIEFDE
AUTHOR: BREYTENBACH,B
SKU: 9780798178761
PUBLISHER: Human & Rousseau (Pty) Ltd
DATE PUBLISHED: 20190902
CONDITION: New