R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
R35.00 pickup point shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R5.00 pickup point shipping applies to orders over R100.00. There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
The seller allows collection for this item. Buyers will receive the collection address and time once the order is ready.
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 3 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Eerste Uitgawe, Tafelberg, 1995, Sagteband - Roman - 148pp.
Thomas Deacon, digter van Sand uit die son en die predikasies van Jacob Oerson, baseer sy roman op die onderhoude met "Alfred Mokgotsie".Hy maak sy romandebuut met Rooigrond, die storie van n eenvoudige swart man se lewe wat aan hom oorvertel is en in Sotho-Afrikaans geskryf is.
Die titel verwys na die stof waaruit die mens gemaak is en waarheen ons sal terugkeer, die rooigrond wat ons weer sal word en simbool is van die dood wat op ons spoor is. Alfred Mokgotsi se pa is die tradisionele geneser wat groot aansien onder sy mense geniet en baie beeste vir sy dienste betaal word. Hy mishandel egter sy seun. Alfred is met die helm gebore en hy beskou dit as die rede vir sy mistroostige lewe en die ellendes wat hom agtervolg. Die mishandeling deur sy pa en sy lewenslange soeke na aanvaarding kenmerk sy lewenstog. Hy soek n heenkome in die myne en beland later op Kuruman, waar hy sterwe.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.