Rooijan-Reeks No.16 - Rooi Jan Die swart arend - Casper H Marais - 1949 Rooijan-Reeks No.16 - Rooi Jan Die swart arend - Casper H Marais - 1949 Rooijan-Reeks No.16 - Rooi Jan Die swart arend - Casper H Marais - 1949
Rooijan-Reeks No.16 - Rooi Jan Die swart arend - Casper H Marais - 1949 Rooijan-Reeks No.16 - Rooi Jan Die swart arend - Casper H Marais - 1949 Rooijan-Reeks No.16 - Rooi Jan Die swart arend - Casper H Marais - 1949

Rooijan-Reeks No.16 - Rooi Jan Die swart arend - Casper H Marais - 1949

1 available / secondhand
R10.00 minimum increment
R60.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Bob Shop ID
642694204
Die Rooi Jan reeks speel af gedurende die Groot Trek. Die hoof karater in die storie is Rooi Jan wat kragtig gebou is soos 'n wafferse Tarzan homself. Hy is slegs bewapen met 'n vlymskerp jagmes, vuurslag, tonteldoos en 'n gebreide osriem oor sy linker skouer en om sy bolyf gedraai. Saam met hom is 'n grysvaal hond met die naam van Leeu asook sy glimmende swart hings genaamd Blits. Sedert Rooi Jan vir Jeanette gered het uit die greep van inboorlinge is hulle onafskeidbaar saam op soek na aksie en avontuur. Hulle beleef dan ook die een na die ander baie interessante ondervinding. Hulle moet byvoorbeeld jong Trekkers wat geheimsinnig verdwyn het weer opspoor, 'n eienaardige vrekte onder die Trekkers se vee ondersoek en raak hulle ook op 'n keer deurmekaar met wapensmokkelaars. Dit en vele ander gevare moet hulle trotseer en soms wonder mens of hulle ooit lewendig ander kant gaan uitkom. Niemand hou egter rekening met die krag, moed en verstand van Rooi Jan nie, want hy is nie verniet di e Trekkers se bobaas spioen en ook 'n kranige leier van die Trekkers nie.


Die Rooi Jan reeks het baie gou die verbeelding van sy, veral jonger lesers aangegryp, alhoewel baie mense en veral die ouer geslag nie baie ooghare gehad het vir die betrokke reeks nie. Ten spyte daarvan is die reeks verskeie male uitgegee gedurende die vyftiger tot die tagtiger jare en seker die meeste kere herdruk van alle reekse. So ver vasgestel kon word, vier maal in totaal. Die hele reeks was egter nie elke keer uitgegee nie. Die eerste twee maal was slegs die eerste 24 boeke van die totaal van 40 boeke uitgegee, later is die reeks uitgebrei met 'n verdere 16 boeke en met die laaste uitgawe in die tagtiger jare, is net 32 van die 40 boeke weer uitgegee deur Sirkel Publikasies.

Casper H. Marais (Reinhard Hendriks) het die reeks geskryf en baie gou groot gewildheid verwerf met die betrokke reeks. Rooi Jan boeke is vandag hoog in aanvraag en feitlik onmoontlik om nog op te spoor, weens die gesogtheid daarvan by sagteband versamelaars en ook ander belangstellendes in die gegewe reeks. Vergeleke met die oorspronklike volgorde is die Sirkel uitgawes baie deurmekaar uitgegee en is van die titels ook verkort.

I prefer using recycled packaging materials as far as possible.
*Please pay within 3 days, if payment has not been made within 7 days, the order is cancelled.
*I try to ship as soon as I can, should you be in a specific rush - please let me know.
*I reserve the right to close auctions early.
Happy bidding!
Have a look at my other listings. I gladly combine items. 📦

https://www.bobshop.co.za/seller/1431565/Human01
Add to cart

Recently viewed

/ Elv Motor Steering Lock Wheel Motors for W204 W207 W212 E & C Series
R388.00
67% OFF
CANADA 1932, 1 Dec. Quebec Citadel, single, UH, CV+/- R 45.00 view scans
R15.00 R45.00
50% OFF
easyCover Silicone Camera Case for Nikon D600 and D610 Protection Cover [ includes Dust Cloth & LCD
R250.00 R500.00
For Amazfit A1918 Portable Smart Watch Cradle Charger USB Charging Cable, Lenght: 1m
R308.70

Similar products

20% OFF
H DU RANDT -Die stem van die storieverteller verhale Eugene N Marais -first edition 1970/Rare
R1,251.20 R1,564.00
Rooi Jan nr 19 APB 1949 - Skeur van die dood
R80.00
Rooi Jan no 26 Die swart boesmans - Casper H.Marais
R75.00
Die Nasionale Party Deel 1 tot 5 SECONDHAND - O. Geyser, A.H. Marais, J.H.
R600.00