Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Met hierdie roman het die skrywer weg beweeg van die Bybelse historiese temas van sy vorige werke en meer na 'n menslike tema toe teruggekeer. In die opsig sal sy verhaal groter byval vind by die algemene mens.
Daar is baie te waardeer in die roman wat die ervaring en skrywerskrag van n meester verraai in taal, styl en seining. |
Jaar | n.d. |
Uitgewer | Afrikaanse pers boekhandel |
Bladsye | 253 |
Toestand | Hardeband, stofomslag verslete, ouderdomsvergeling, naam van vorige eienaar op skutbald, binding stewig. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: