This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Oomblikke van Spanning - Ph. J. du Plessis
Secondhand
R329.00
GETEKEN: Josefskleed, stryd om te oorleef - Wynand du Toit
Secondhand
R285.00
South Africa`s Fighting Ships Past and Present - Allan Du Toit
Secondhand
R400.00
Josefskleed: stryd om te oorleef /du Toit, Wynand
Secondhand
R250.00
Rooiplaas!: 1 Valskermbataljon - Renier du Toit & Ronnie Claassen
Sold

Rooiplaas!: 1 Valskermbataljon - Renier du Toit & Ronnie Claassen

New 109 were available
R235.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
47756
Bob Shop ID
198606691

1 Valskermbataljon is een van die bekendste weermagseenhede in Suid-Afrika. Die bekende maroen baret en die vlerkies met die valskerm op die bors van hierdie soldate, het aan hulle n onderskeibare identiteit en status verleen.

Rooiplaas, die opleidingsterrein in Bloemfontein vir honderde valskermsoldate, het n ryke geskiedenis. In 1960 is die eerste Suid-Afrikaanse soldate in die verenigde Koninkryk as valskermspringers opgelei. Op 1 April 1961 is die eerste valskermeenheid in die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Weermag en van die Unie van Suid-Afrika in die lewe geroep. Rooiplaas sou n deurslaggewende rol speel in die opleiding van valskermsoldate en valskermpakkers vir die Weermag.

Die valskermsoldate, of parabats in die volksmond, sou ook n beduidende rol in die Grensoorlog speel. Soos in die geval met enige ander militre opleidingsentrum, kon die sukses van 1 Valskermbataljon as opleidingsentrum vir valskermspring eers bepaal word nadat dit as eenheid of as deel van n vegtroep aan militre operasies van die SAW deelgeneem het. Sedert die stigting van die eenheid in 1961 is baie SAW-operasies, sommige minder belangrik en suksesvol as ander, onderneem. 1 Valskermbataljon het in alle operasionele gebiede en tipe operasies van die SAW deelgeneem. Die soldate van hierdie spogeenheid was by n paar geleenthede die eerste Suid-Afrikaanse soldate op die toneel of die soldate wat die operasie uitgevoer het.

Rooiplaas is die aangewese boek vir enigiemand wat belangstel in avontuur en die verhaal van die rol van 1 Valskermbataljon in die jongste militre geskiedenis van Suid-Afrika.

Sagteband, 288 bladsye.

Recently viewed

See more
Pokemon Trading Cards - Florges - 093/198 - Scarlet & Violet Base Set - NM
Secondhand
R6.00
33% OFF
Apple iPhone 12 Mini 64GB Red - No Face ID
Secondhand
R5,999.00 R8,899.00
Flat Glass Cake Display Fridge 900mm - Floor Standing
New
R33,168.93
SB077 Canadian - Solar Panel Monocrystalline 555 Watt Tier 1
New
R2,310.00