Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk nog splinternuut en ongelees. >>> Of seksuele misbruik van kinders besig is om toe te neem en of dit bloot meer gerapporteer word, bly n ope vraag. Die feit is dat ongeveer een uit elke vier dogters voor die ouderdom van 18 jaar aan een of ander vorm van seksuele misbruik blootgestel is hetsy deur fisiese betasting of deur seksuele teistering, blootstelling aan ontoepaslike voorstelle of ouderdoms-ontoepaslike eise wat gestel word. Die effek van sodanige seksuele misbruik/molestering op die kind maar ook op die volwassene in latere jare is verreikend. Dit bly egter vir persone wat blootgestel was aan molestering uiters moeilik om by professionele persone aan te meld vir hulp. (Esme van Rensburg)