Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk vir my nog splinternuut en ongelees. >>> Vollermaan vertel die lotgevalle van drie geslagte Van der Weys, wat almal oorlog en die verwoesting en smart wat dit bring, geken het. Die begrippe skuld, straf en versoening in aansluiting by Paasfees en Christus se lyding is die deurlopende tema.