Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek is nog in 'n baie goeie toestand. >>> Vuurwag is die verhaal van n baie klein bosgemeenskap wat onder hoë druk geplaas word. Die outoritêre boswagter Loets trou met die jong vrou Eva uitsluitlik om n gratis oppasster vir sy kindse ma te bekom. Daar is ook die goedige voorman met sy wulpse vrou (wat n tweeling van Loets gebaar het) en n onderwyser wat in Eva hunkeringe wakker maak. Oor hierdie ontplofbare situasie wag altyd die dreigende gevaar van n bosbrand, wat alles sal vernietig.