Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Rose deur Ludwig Taschner
Ludwig Taschner is een van die bekendste roos kwekers in Suid Afrika, indien nie die heel bekendste nie. Hierdie omvattende boek oor rose in Afrikaans is ‘n bron van genot vir alle tuiniers en roos liefhebbers. Dit behandel al die aspekte van die suksesvolle kweek van hierdie pragtige blomme en die mooi geillustreerde boek is ‘n plesier om te hanteer.
Boek soos nuut.
Struik uitgewers, Eerste uitgawe 2001