Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skaars digbundel in netjiese en stewige toestand. Vergulde letterwerk op die bruin materiaalomslag is effens verweer. Daar is ook randskade en oppervlakkige skeurtjies aan die omslag soos op die fotos sigbaar. Daar is 'n naaminskrywing op die eerste blanko.
Uitgewer: JL van Schaik
Uitgawe: 1e, 1927
Taal : Afrikaans
Hardeband : 104 bladsye
Afmetings : 195 x 140 x 15 mm (L x B x D)
Toestand: tweedehands