Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
negende druk 1941 hardeband met stofomslag 104 bladsye - dit wil voorkom dat bladsye 97 - 104 weer aan die einde van die boek ingebind is, die stofomslag het merkies,bladsye 48 het n klein skeurtjie aan die bokant van die bladsy, hardeband in goeie toestand, die teks is skoon en die binding goed, hou asb in gedagte dat die boek al oud is ,versending R25 in RSA