Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek titel: Rose van Herinnering en Ander Gedigte
Skrywer: A.G. Visser
Publikasie besonderhede: 1927 1ste Uitgawe Gepubliseer deur J.L Van Schaik bpk.
Toestand van boek: Baie goeie toestand Harde Band. Hierdie boek is deur A. G. Visser geteken. Alles is nog steeds stewig aan mekaar vasgebind. Die bladsye is skoon. Die omslag is verguld. Die rugkant is effens verbleek.
Note: We cannot be held responsible for any damage sustained during the shipping of the products.
Save on shipping when you buy multiple books! Please take a look at the other books that we have for sale.