Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die groot dag het uiteindelik aangebreek - Anri gaan vir die eerste keer saam met Sugarplum aan 'n ruiterkompetisie deelneem! Maar iets geheimsinnig is by die kompetisie aan die gang ... Kos verdwyn links en regs en Karen is vasbeslote om die dief te vang. Boonop is Vinette weer vas van plan om Anri-hulle 'n les te leer ...
TITLE: Roset: Boek 8
AUTHOR: Lize Roux
SKU: 9780799344455
PUBLISHER: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
DATE PUBLISHED: 01/04/2009
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 56
BINDING: Paperback / softback
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 137 mm x 212 mm x 15 mm
WEIGHT: 500 gr