Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Poniehoewe-Klub #3: Rosette vir Dapper, deur Mary Sadler
SKOUSPRING!
Die Poniehoewers maak gereed vir hul eerste skouspringkompetisie. Die ponies moet fiks gemaak word vir spring en daar moet geleer word van al die verskillende soorte hindernisse. Dis harde werk, maar ook groot pret totdat die dag van die kompetisie aanbreek!
Uitgegee deur GROENHEIDE BOEKE.