Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Karien en Irma het 'n geheim. Hulle moet al sewe die Reenboogfeetjies kry voordat hulle vakansie in Skulpiesbaai verby is. Die feetjies is deur die bose Warrel Winter uit Feetjieland verban en nou is daar geen kleur in Feetjieland nie. Feetjieland sal eers weer helder en pragtig wees wanneer al sewe feetjies tuis is.
ISBN: 9780799332933
Pages: 69
Paperback
LAPA, 2006
Good condition
B113