Rosie se Teepartytjie

Rosie se Teepartytjie

New 1 available
Only 1 left – grab it before it’s gone!
R300.00
Shipping
R35.00 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30.00 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 5 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
9331825
Bob Shop ID
638954225

"Rosie se Teepartytjie" volg op "Die Avonture van Rosie" en is 'n kostelike reünie van Rosie en haar maats, hierdie keer kniediep in kombuis-avonture terwyl hulle 'n spesiale verrassing vir Rosie se mamma beplan.

Die kinders is vasbeslote om alles self te doen, van pannekoeke bak tot die tafel dek, maar soos met enige groot avontuur, loop dinge nie altyd volgens plan nie! Van pannekoeke teen die plafon, karamel wat op die vloer beland, en 'n kombuis wat in 'n groot gemors verander, leer Rosie en haar maats die waarde van spanwerk, deursettingsvermoë, en die belangrikheid daarvan om nuwe uitdagings aan te pakal maak hulle 'n paar foutjies langs die pad.

Met pragtige illustrasies en 'n storie wat jou hart aanraak, is hierdie boek die perfekte toevoeging tot enige kind se versameling. "Rosie se Teepartytjie" is 'n viering van vriendskap, familie, en die vreugde van saam leer.

Add to cart

Similar products

The Illusionists : Rosie Thomas (Paperback)
Secondhand
R50.00
Cider with Rosie by Laurie Lee
Secondhand
R40.00
Glory Days | Rosie Scott
Secondhand
R40.00
The Rosie Effect - Graeme Simsion
New
R210.00