| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
TITLE: ROTS DER EEUE
AUTHOR: F. H. ROSE
CONDITION:
Hard Cover
The dust cover has damage
Discolouration of the pages
Name written on the first page
Sticker on the side of the dust cover
Tick next to the book title inside
STORY: Dertig myl van Beira is daar 'n rotsagtige eilandjie wat in sy onherbergsame verlatenheid en onder die donker misnewels wat hom bedek, 'n geheim van lewe en dood bewaar.
Op hierdie rots het, te midde van die gedonder van branders en stormwind, 'n drama van liefde en lyding, van wraak en weerwraak, tot 'n einde geloop.
Die verhaal wat hier tot sy aangrypende einde geloop het, begin by die aankoms van Carne Roydon in Beira en sy kennismaking met die wonderskone Reena Falcao en haar vader.
Voordat Carne besef wat gebeur, is hy in 'n verbete stryd gewikkel met Almelo en sy handlanger, Vista, wat weier om hulle in hul planne met senor Falcao en sy dogter te laat dwarsboom.
Teen die agtergrond van Beira se uitheemse lewe, sy modderstrate en sy afgryslike gevangenis en onder die helder sterre van die tropiese nagte of die gedonder van die storms op see, groei die botsing tot 'n aangrypende drama van liefde, verrukking, hartstog en-menslike grootheid.
ROTS DER EEUE is 'n skouspelagtige, aangrypende verhaal wat die leser sal dwing om in ademlose spanning tot aan die einde te lees.
19,2CM X 13,5CM X 2,2CM
0,307KG