Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hierdie boek lyk of hy iewers in sy verlede nat was want die blaaie is bo geriffel - nou nie so dat mens nie kan lees nie - maar dis hoekom hy so goedkoop is.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke i.p.v. R 24 – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.