Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"In hierdie versameling vermaaklike rubrieke skryf Doc Immelman oor die wonderlike wêreld van kameeldorings, rooi duine, leeus, narras, mahangu, kampvure en biltong. Hy dink met heimwee terug aan die ou Suidwes, gee kosbare raad aan jagters, onthou sonderlinge karakters en besing die natuurskoon van Suidelike Afrika op treffende wyse."
SKAARS sagteband in baie goeie kondisie. Skoon en sonder merke.
UItgewer: Protea Boekehuis
1e Uitgawe, 1e Druk, 2011
Taal: Afrikaans
Sagteband: 196 bladsye
Afmetings: 215 x 140 x 15 mm (L x W x T)
Toestand: Gebruik