Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Rugby Agter Doringdraad deur Gerhard Viviers, tweede druk Julie 1970 hardeband met stofomslag. Inskrywing en kleefbandmerk op die skutblad. Vergeling van die bladsye. Stofomslag verweer, boek stewig gebind en in redelike toestand. Sien foto's.
Posgeld R35.00 na enige plek in Suid-Afrika. Ek kombineer items om posgeld te bespaar.