Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
"Daar het nog nooit voorheen so 'n boek oor 'n rugbytoer verskyn nie, want daar was nog nooit so 'n toer soos dié van 1969/70 nie." Uitgewer: JP van der Walt en Seun. 3e druk 1970. Hardeband met stofomslag, 143 bladsye. Baie goeie toestand. Posgeld na enige plek in SA is R20.