Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Danie Craven se top-Springbokke deur Hennie Gerber. In hierdie boek kies Dok Craven sy top Springbokke wat hy in aksie gesien het vanaf 1931 tot 1970. Hy kies selfs n A-span, sowel as n B-span. Hardebandboek in Afrikaans wat uit 122 bladsye beslaan met wit-en swart fotos. Alhoewel die boek reeds in 1977 uitgegee is, is dit nog in baie goeie toestand.