Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die Ligbloues - Johan Volschenk. Die 1977 gedrukte boek is n geskiedenis van rugby in Noord-Transvaal wat in 1873 begin het met n ruwe wedstryd op Kerkplein. Die 193 bladsy boek vertel die verhaal van die helde van Loftus Versfeld in hulle oomblikke van glorie en diepe teleurstellings. Die boek het 45 pragtige wit en swart span fotos en van die helde in hul ligblou truie. Skaars boek teen ongelooflike prys vir rugby geskiedenis. Hardebandboek met stofomslag, wat verweer is deur die jare.