Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Handleiding van Rugby: Vir Skole en Klubs deur Dr. D.H. Craven. Hardebandboek met stofomslag, in goeie kondisie wat uit 251 bladsye beslaan. Dok Craven ontleed die spel van die grondbeginsels tot die metodiek van die spel.