Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Rugby en Veldslag - Toy Mostert. Ervare sportjoernalis se volledige verslag van die 1967 Franse rugbytoer na Suid-Afrika. In hierdie uiters interresante boek gee Mostert sy in drukke oor die toer en die spelers aan beide kante op bondige en prikkelende wyse weer. Harden and met stofomslag effens verweer weens ouderdom. 116 bladsye, propvol wedstryd omskrywings, toer statistieke onder andere. 25 Pragtige swart en wit fotos. Redelik skaars boek, teen weggee prys.