Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Rugbys Greatest Rivalry - Paul Dobson. Die sagtebandboek, gedruk in 1996, beslaan 301 bladsye en dek al die rugbytoetse tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland vanaf 1921 tot en met die 1995 wereld rugbybeker finaal op Ellispark. Dit vertel die verhaal van elke reusestryd op die rugbyveld tussen die twee nasies met al die spanne, spelers, kapteins, skeidsregters, velde en meer. Met meer as 60 pragtige swart en wit fotos van al die aksie. Paul Dobson, bekroonde rugbyskrywer en vader van Stormers afrigter, John Dobson het die tweestryde tussen die twee nasies skitterend omskryf in hierdie boek. U is Welkom om n aanbod ook te maak.