Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Weer Wereldkampioene deur bekende Suid-Afrikaanse sportskrywer, Neil Steyn. Die 1970 toetsreeks tussen die Springbokke wat teruggekeer het van n rampspoedige betogerstoer in Brittanje tuis teen die magtige onoorwonne All Blacks, onder leiding van Brian Lochore. Die hardeband boek in Afrikaans, beslaan 224 bladsye, met swart-en wit fotos. Die boek is in 1970 gedruk, maar is in n baie goeie toestand.