Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek
Die rugbygeskiedenis van die eerste 40 jaar van die Suidoos-Transvaal/Mpumalanga Rugbyunie: 1969-2008
Deur Heinrich Schulze & Eddie Grieb
Sagteband. A4-grootte. Veelvuldig geillustreer met swart en wit en kleurfoto's.
166 bladsye
67 bladsye se geskiedenis, jaar-vir-jaar; klubrugby; skolerugby ens.
Spanfoto's van 30 SOTvl/Poemas-spanne
Volledige spanlyste vir elk van die 667 wedstryde wat die senior provinsiale span in die eerste 40 jaar van die Unie se bestaan gespeel het.
Volledige statistiek (aantal wedstryde, driee gedruk, punte aangeteken en aantal jare gespeel van elke speler wat ooit die Unie verteenwoordig het.