Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1980 Hardeband uitgawe met stofjas. Jas het bietjie skade om die kante, maar nog goed. Boek bevat 'n skool stempel voor en agterin. Die eerste twee asook die agterste skutblaaie se hoeke is afgeskeur. Verder is die teksblok en die boek in geheel nog in mooi toestand. Dis nie elke dag dat mens die boek raakloop nie.