Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Rugby op Keurboslaan,
Deur Theunis Krogh, Uitgegee deur J.L.van Shaik 1956, eerste uitgawe, harde band, bls 7 met 'n paar klein kolle, en effens verweer op die buiteblad hoekies, anders in goeie toestand, 158 bls.