Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | 'n Boek wat die moderne vroulike psige soos n skerp mes ontleed om die onderliggende pyn, vrees, eensaamheid en aftakeling wat plaasvind binne gewone verhoudings met skokkende eerlikheid openbaar. |
Jaar | 1990 (Eerste druk) |
Uitgewer | Tafelberg Uitgewers |
Bladsye | 75 |
Toestand | Sagteband, geringe ouderdomsvergeling en rakslytasie. Goeie toestand. Naam van vorige eienaar op skutblad. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.