Ruiters teen die Ryk - Dan Sleigh (Anglo Boereoorlog)
Secondhand
1 was available
R90.00
0% off
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 12 business days.
Shipping time depends on your delivery address.
The most accurate delivery time will be calculated at checkout,
but in general, the following shipping times apply:
Ruiters teen die Ryk - Dan Sleigh - Nasou Beperk - Aug. 1979, eerste uitgawe, eerste druk - 56pp, swart en wit foto's - Hardeband (sonder stofomslag) in goeie toestand - Intern: verbruining op eerste 3 bladsye, verder skoon ene stewig gebind. R25 posgeld binne SA. Naam en stempel voorin.
Die werk is in nege hoofstukke verdeel en het as vertrekpunt die opstand van die vroeë Afrikaners, die Grensboere, wat as Voortrekkers die ysterhand van die Britse Ryk probeer ontwyk het deur noordwaarts deur die land te trek en hulle oplaas in die Vrystaat en Transvaal te vestig en dit as welvarende Boere republieke op te bou.
Dan word diamante en goud ontdek, en gou is die Britse ryk en sy lakeie op die toneel. Met allerlei skelmstreke word die republieke in 'n oorlog met die magtige Britse Ryk betrek en van 1899 tot 1902 stelselmatig verwoes. Die vredesluiting van 31 Mei 1902 lui die finale doodsklok oor die Boere republieke. Die werk sluit af met 'n oorsig oor die opkoms van die ANC.
Besonder nuttig is die bylae met statistieke oor die ABO, militêre rangorde van Boer en Brit en soldatetoerusting.