| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
J Albert Coetzee. Ruiters van Slagtersnek. Pretoria: Persbou, 1949. Eerste Uitgawe. Die boek handel oor die eerste Britse besetting van die Kaap en die Britse onderdrukking van die Afrikaners van daardie tyd wat uitloop op die Slagtersnek-rebellie in 1816 wat indirek tot die Groot Trek gelei het. 292 bls., frontis. Goed. Omslae effe gebuig, onderste buiteomslag toon bekervlekkies, blaaie verbruin, andersins 'n goed bewaarde item.. Hardeband. (#0001816)

boereoorlog, groot trek, afrikaner, rebellie,